Hoewel Danie Niehaus eintlik n sanger is wat meer tuis voel in Kabarat, bestaan daar geen twyfel dat hy met sy individuele styl, pragtige stem en wye omgang haas enige liedjie kan vertolk nie. Danie Niehaus is one of South Africas best-kept secrets - someone who enjoys both a world class vocal ability and the ability to write beautiful songs. After criss-crossing the country with his many tours and performances, Danie returned to his home of Melkbosstrand to work on the album, DAGBOEK. Liedjies waarvoor Danie veral geliefd is, is "Sweef Soos n Arend", "Jy Is Vrou" en "Dis Wind, Dis Reen, Dis water". Danies achievements are many and varied. Among the more recent are: * Tree op in voorprogram vir Bonnie Tyler tydens 1993 toer deur SA. * Tree op as rolmodel vir die hartstigting van SA. * Ry met n fiets vanaf Kaapstad na Port Elizabeth in mei 1995 om geld in te samel vir Kinderwelsyn. * Die CD GROOTSTE TREFFERS verskyn in 1992 gevolg deur KLEURE aan die einde van 1993. - BMG RECORDS (VAT 5 MUSIEK)